Jesus: die Spilpunt van die Geskiedenis

Lukas 2:1-20 Het jy al ooit landerye gesien wat rond is? Op so ’n stuk grond is daar gewoonlik ’n groot sproeier op wiele. Die sproeier is vas aan ’n spilpunt wat in die middel van die landerye staan. Die spilpunt maak dat die sproeier in die rondte draai, sodat al die gewasse water kry. …

Lees meer Jesus: die Spilpunt van die Geskiedenis

’n God-gesentreerde Kersfees

Lukas 1:39-56 In die 1990’s het ek op TV gesien hoe iemand ’n onderhoud met kinders voer: op die strand, in die winkelsentrum, in die parkie, by die huis, en op straat. ‘Waaroor gaan Kersfees?’ het die persoon hulle gevra. ’n Klompie van die kinders het geweet dat Kersfees oor Jesus gaan. Almal van óns …

Lees meer ’n God-gesentreerde Kersfees

Sewe redes hoekom Jesus aarde toe gekom het

Lukas 1:67-80 Ek het hierdie week ‘n prent gesien van ‘n ‘holly berry’ krans en ‘n doringkroon. Bo die ‘holly berry’ krans staan daar: ’tis the season. Bo die doring kroon staan daar: ’tis the reason. Die volgende vraag is egter: wat is die rede hoekom Jesus aan die kruis moes sterf? In Luk. 1:67-80 gee Sagaria …

Lees meer Sewe redes hoekom Jesus aarde toe gekom het

Hoe moet ons Kersfees vier?*

Verskeie tekste Ek kom uit ‘n tweetalige huis. My pa is Engels en my ma Afrikaans. My ma se kant van die familie het Kersfees as volg gevier: Daar was ‘n Kersboom met liggies. As kinders het ons geglo Kersvader bestaan regtig. Op Oukersaand het gery om liggies te kyk, ‘n warm ete geniet, Kersliedere gesing en die …

Lees meer Hoe moet ons Kersfees vier?*

Die beste manier om Kersfees te vier

Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende …

Lees meer Die beste manier om Kersfees te vier