2Korintiërs 1:3-11 Dit was die leuse van Calvyn en later ook die Protestantse Hervorming: Post tenebras lux—Na donker, lig. Die inskripsie was op Geneve se munte en kan vandag by die Hugenote Museum in Franschhoek gesien word. Dit is asof die hervormers gesê het: ‘Die Katoliekekerk het ons vir ’n duisend jaar in die donker …
Kategorie: Beproewings en siekte
Persoonlike Probleme: Pyn en Lyding
Job 1-42 In 1993 het ’n paar gewapende mans by St James Kerk in Kenilworth ingestap. Elf mense is dood en nog 55 gewond. In 1967 het die 17-jarige Joni Eareckson in vlak water ingeduik en haar nek gebreek. Sy is al vir 57 jaar ’n kwadrupleeg. Laasweek het rowers by ’n huis in Muldersdrift …
’n Christelike reaksie op die Koronavirus
Luister na die Diens Habakuk 3 Mense reageer verskillend op die Koronavirus. Voor die grendelstaat [Eng. lockdown] het baie mense paniek aankope gedoen. Ander het ’n traak-my-nie-agtige houding. Ander is fatalisties en sê: ‘As ek die virus kry, kry ek dit. Ek gaan my nie laat inperk nie.’ Ander besluit om teen die regering te …
Kan Psalm 91 Covid-19 keer?
Luister na die Diens Psalm 91 My tema klink ’n bietjie soos die vraag: ‘Slaan jy nog jou vrou?’ As jy ‘nee’ sê, beteken dit dat jy haar geslaan hét. As jy ‘ja’ sê, beteken dit dat jy haar wél slaan. Die vraag is dus eintlik ’n strikvraag. Dit is dieselfde met my tema: Kan …
God se hand agter die Koronavirus
Luister na die Diens 2Samuel 24 Sonder om die titel te sien, kan jy aflei waaroor ’n boek gaan deur te kyk na watse woorde herhaal word. As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of ‘Rolls Royce’ sien, weet jy dat dit die outeur se punt is. Ons vind dit ook in …
Wat leer die Koronavirus ons van God?
Luister na die Diens 1Samuel 5:1-7:2 Ek het hierdie week ’n WhatsApp gekry wat sê: ‘Ons moenie die idee kry dat die Koronavirus van God af kom nie.’ Is dit waar? 1. Hy is die enigste God (5:1-12) My haarkapper is oortuig dat Allah die ware God is. Ek het vir hom gesê dat …
Hoe om oor die Koronavirus te bid
Luister na die Diens Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook alleen sterf, …
Emosionele Probleme: Ongeduld
Jakobus 5:7-11 Ons lewe in ’n kits samelewing waar mense nie wil wag nie. As dinge nie teen jóú pas en volgens jóú voorkeure gebeur nie, dan raak jy ongeduldig. As die winkel jou nie dadelik help nie, ry jy na ’n ander winkel toe. Ons raak ongeduldig as ons iemand bel en hulle nie …
’n Belofte wat jou sal help om vas te byt
Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die …
’n Bybelse hantering van pyn
Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is …
Word wakker Here!
My tema klink byna soos lastering, behalwe dat dit in die Bybel voorkom (ek sal later vir jou wys). Ons wil dit nie hardop sê nie, maar soms voel dit vir ons of die Here slaap. Hoekom doen Hy nie iets aan die onreg in die land nie: kinders word ontvoer, die regering het planne om plase …
Christene in beproewing
Oor die afgelope vier maande het ek met verskeie Christene gepraat wat deur moeilike beproewings gaan. In ons eie gemeente is daar sonde. Ek het ook binne ses weke drie roudienste gehou (daar is maar net 70 mense in ons gemeente). Ek ken meer as een predikant wat op die oomblik teenkanting van die gemeente kry, …
Maak die beste van jou beproewing
Stuart Olyott het eenkeer in ‘n preek gesê: ‘Dit is nie beproewing wat jou heilig maak nie, maar jou reaksie daarop.’ Ons moet reg reageer op ons beproewings en dit nie mors nie. Toe ek eenkeer deur ‘n beproewing gaan, toe vra ek ‘n vriend om vir my te bid. Sy reaksie het my gehelp: ‘I want to encourage you not …
Die beste troos in beproewing
Waaroor gaan die top-verkoper boeke in Christelike boekwinkels? Nie oor God nie, maar oor hoe jý ‘n beter mens kan wees. Martyn Lloyd-Jones het dit reg gehad: ‘Our thoughts revovle around ourselves. We think we are the centre of the universe. But we are not, my friends.’[1] Jesaja se benadering om ons in beproewing …
Die soort gebed wat beantwoord word
Hoe moet dit wees om ‘n knievervanging te kry omdat jy so baie gebid het, en nie a.g.v. ou ‘n rugby besering of ‘slytasie’ nie? John Welch het so baie gebid dat sy knieë so hard soos ‘n bees se horings was.[1] Op Martin Holdt se begrafnis het sy dogter gesê dat daar eelte op …
Leer uit ander mense se foute
Ek het eenkeer vir ‘n ouer Christen gevra hoekom hy so baie in geskiedenis belangstel. ‘Dit help o.a. dat ek nie die foute herhaal wat ander mense gemaak het nie,’ het hy gesê. Hy het m.a.w. uit ander mense se foute geleer. Volgens Rom. 15:4, 1Kor. 10:11 is dit ‘n Bybelse beginsel. Paulus sê: …
God se hulp in jou krisis
In die mid-1700's het Jonathan Edwards sy gemeente se verkeerde praktyke oor die nagmaal aangespreek. Hy is van die gemeente afgesny. 'n Vriend van my het onlangs iets soortgelyk ervaar. Dalk het so iets al met jou gebeur: jy doen wat jy dink reg is, en dan neem dinge ‘n wending vir die ergste? Skielik …
God se byl
Jy ken seker die storie van Thor se hamer? In Noorse mitologie was Thor die god wat met donderweer geassosieer is. Die naam Donderdag of Thursday is van hierdie naam afgelei (Thor’s Day). Sy hamer se naam is Mjölnir, en is veronderstel om een van die magtigste wapens op aarde te wees. Die ou Noorweërs …
Jesus by die Rooisee
Wat is die sentrale gebeurtenis in die Ou Testament? Watse Ou Testamentiese gebeurtenis word meer dikwels na terugverwys as enige ander gebeurtenis? Wat word beskou as God se grootste wonderwerk in die Ou Testament? Ek gaan ‘n skoot in die donker skiet en raai dat dit die verdeling van die Rooisee, en God se verlossing …
Die tien plae: Pes, swere en hael
In Desember 1998 het ek en ‘n vriend vir twee weke in Vryheid gaan preek. Op weeksdae het ons ‘n vakansie Bybelklub gehou vir kinders. My vriend het vir die eienaar van die plaaslike SPAR gevra of ons dit daar kon hou. Die man het gesê: ‘Ek is ‘n Moslem en het ‘n groot elektrisiteitrekening. …