2Petrus 1:3-11 Tydens die grendelstaat het ek van ons lidmate hoor sê: ‘Ek het nou meer tyd om die Bybel te lees en te bid.’ Ek het self ekstra tyd gevind om verse te memoriseer. My gesin is besig om in drie weke deur die Nuwe Testament te lees. Ek weet egter nie of almal …
Kategorie: Geestelike Groei
Geestelike groei-probleme
Hebreërs 5:11-14 ‘n Seun wat saam met my op skool was, het ‘n groei-siekte gehad. Toe hy in matriek was, was hy so lank soos ‘n 6-jarige. Ek ken ‘n meisie wat so is. Sy moet seker nou al 22 wees, maar sy is so lank soos ‘n 10-jarige. Dit is normaal dat babas en kleuters …
Geestelike groei en gebed
Kolossense 1:9-14 Geestelike groei kom nie sonder gebed nie. Tog is daar party Christene wat net vir tydelike dinge soos hulle kinders, hulle siekte, hulle beproewings, hulle geldsake, hulle werk, ens. bid, en skaars vir hulle geestelike groei. Dalk weet jy nie hoe om hiervoor te bid nie. Kol. 1:9-14 leer ons hoe om vir …