Hebreërs 13:1-6 Praktiese Christenskap is ’n pleonasme. Dis is soos om te praat van ’n ronde sirkel, of ’n dooie lyk. So asof mens ’n sirkel kry wat nie rond is nie, of ’n lyk wat lewe. Net so is Bybelse Christenskap per definisie prakties. Waar Christenskap nie ’n praktiese effek op jou lewe het …
Kategorie: Geld
Christene, Covid-19 en die Ekonomie
Ses Redes Hoekom Christene Nie Covid-19 Se Impak Op Die Ekonomie Moet Vrees Nie Lukas 12:22-34 Covid-19 het reeds ’n impak op ons gemeente gemaak. Een persoon se salaris is met 20% gesny. ’n Ander een kry minder geld tydens die grendelstaat [Eng. lockdown]. Nóg ’n persoon kry glad nie betaling vir die vyf weke …
Die aanneemlike offers van geld en gebed
Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van …
Hoe om oor geld te bid
Matteus 6:11 Die meeste mense bid verkeerd wanneer dit by geld kom. Vir party mense is dit al waaroor hulle bid. Hulle beskou die Here as ‘n kosmiese dobbelmasjien wat bestaan om vir hulle geld te gee. Ander is ryk en bid glad nie oor geld nie. Hulle erken nie dat hulle besittings van die …
Die Prosperity Gospel in Ultra HD
Het jy al ooit ‘n lae gehalte foto gesien wat lyk of dit uit ‘n klomp blokkies bestaan? Jy kry jy die geheelbeeld - veral as jy die foto ver van jou gesig af hou - maar mis die fyner besonderhede. Maar as die foto uit 10 of 12 megapixels bestaan (1 megapixel is rofweg …
Vyf kenmerke van ‘n vals leraar
Ek was eenkeer saam met my vriend by ‘n dierepark buite Parys. Daar was leeus en ander diere in die kampe. Die vrou wat die park besit het gesê dat sy onlangs wolwe gekry het. Ons was baie opgewonde... totdat ons die wolwe gesien het. Dit het soos straatbrakke gelyk; ‘pavement specials’. Ek is …
Drome van rykdom en die nagmerrie van God se oordeel
Marli is dol verlief op ‘n man in haar filosofie klas. Hy weet nie eers van haar nie. Een middag toe staan sy onder ‘n groot koelteboom op kampus. Die man van wie sy so baie hou het reguit na haar toe gestap. Hy het met haar gesels en vir haar gesê hoe oulik sy …
Lees meer Drome van rykdom en die nagmerrie van God se oordeel
Die armste mense op aarde
In 1896 het Lord Selbourne die volgende oor die ou Transvaal geskryf: ‘It is the richest spot on earth.’[1] Dít en die diamant velde is wat Cecil John Rhodes jare tevore gesoek het, en uiteindelik ook gekry het. Rhodes se eie woorde was: ‘Money is power, and what can one accomplish without power. That …
Die wonderlikste Man in die geskiedenis
Drie Sondae gelede het ‘n klein seuntjie vir my gevra of ek Jesus is. Ek het gelag en mooi vir hom gesê dat ek nie Jesus is nie. ‘Jesus is God en ek is net ‘n mens,’ het ek vir hom gesê. As hy oud genoeg was om dié preek uit Jh.21 te volg, sou …
’n Waarskuwing aan die kerk
Gestel President Jacob Zuma kom vanaand tot bekering. Binne die volgende week kondig hy in die parlement aan dat ons ‘n drastiese reformasie en verandering in ons land nodig het. Wat sou jý sê: hoe en waar moet dit begin? Sou jy saamstem dat hy eers sy eie huis moet skoonmaak, voordat hy die land …
’n Voorbeeld van goeie rentmeesterskap
Tiaan se baas gaan vir ses maande oorsee. Hy gee vir Tiaan R1 miljoen om die plaas se water en ligte te betaal, chloor en suur te koop vir die swembad, perdekos te koop, die plaaswerkers te betaal, gif te koop vir die mielies, en diesel vir die trekkers. Tiaan voel ryk met R1 miljoen …
Hoe moet ons dink oor geld?
Op ons R1-munt staan: Soli Deo Gloria (Aan God alleen die eer). Op Amerika se $1-noot staan: In God we trust. Ironies vertrou ons nie meer op God nie, maar het geld ons god geword. In Lukas 12 sê Jesus hoe ons oor geld behoort te dink. Gierige denke? (v.13-21) “13 En een …
Pasop vir omkoopgeskenke
“15:27 Wie onregverdige wins maak, bring sy huis in beroering; maar hy wat geskenke haat, sal lewe. 17:8 Kosbare edelgesteentes is die omkoopgeskenk in die oë van sy besitter; oral waar hy heengaan, sal hy slaag. 17:23 Die goddelose neem ‘n omkoopgeskenk aan wat uit die boesem kom om die paaie van die reg te …
Oor sielkundiges, loan sharks, en ryk mense
“14 As daar nie goeie oorleg is nie, val ‘n volk; maar in die veelheid van raadgewers is redding. 15 Baie sleg word iemand behandel as hy vir ‘n ander borg gestaan het; maar hy wat haat wie die handslag gee, is veilig. 16 ...die geweldenaars verkry rykdom. 17 ‘n Man wat ‘n weldaad bewys, …
Geld en geregtigheid op die oordeelsdag
“3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ‘n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. 4 Goed bring geen voordeel op die dag van die grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood. 5 Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid. 6 …
Oor suksesvolle sakemanne en mooi vroue
Suksesvolle sakemanne In Sherwood Baptist Church se film, Fly Wheel, is Jay Austin 'n skelm tweedehandse motorhandelaar. Hy buit mense uit en doen hulle in. Wanneer hy later tot bekering kom doen hy eerlike besigheid en geniet hy God se seën. Laasweek het 'n vrou my vertel van 'n kwekery wat Royal Blue Agapanthes plante …