Lukas 3:1-14 Lorette se man vergeet om vir haar te sê dat die skoonfamilie kom kuier. Sy hoor dit drie ure voor die tyd. Sy is omgekrap en jaag om die huis op te ruim, beddegoed te was en kos voor te berei. Haar man koop blomme om jammer te sê dat hy haar nie …
Kategorie: Wederkoms
Wat doen Jesus vir sy kinders?
Hebreërs 9:23-28 Ek was jare gelede by ’n jeugbyeenkoms waar ’n man skaamteloos oor sy musikale talente geroem het. Hy het ook die Here vir sy peperduur Nike tekkies geprys en gesê: ‘I am so blessed. Praise the Lord! Thank you Jesus! Man, I am so blessed.’ Jy kan seker raai dat hy uit ’n …
Glo jy nog in die wederkoms?
1Tessalonisense 5:1-11 Hiper-preteriste is mense wat nie in die wederkoms glo nie. Volgens hulle is al die Bybelse profesieë in die eerste eeu n.C. vervul. Maar dit is kettery en sorteer onder die dwaling van “Himenéüs en Filétus...wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het” (2Tim. 2:17-18). [Keith Mathison en ‘n paar ander outeurs …
Verwarring oor die wederkoms
1Tessalonisense 4:13-18 Baie mense is verward oor wat met ‘n persoon gebeur wanneer hy sterf. Almal weet dat jou liggaam begrawe of verbrand word, maar wat dan? Gaan jou siel dadelik hemel toe of hel toe? Kry jy ‘n nuwe liggaam in die hemel, of is dit net jou siel wat daar is? Wat word van …
Prioriteite in gebed
Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God …
’n Model gemeente
1Tessalonisense 1 Het jy al iemand gehoor sê: ‘As jy die perfekte kerk vind, moet jy asb. daar aansluit nie; jy sal dit opmors’? Die punt is dit: daar is nie ‘n perfekte kerk op aarde nie. Maar daar is model gemeentes wie se voorbeeld jy kan volg. In baie opsigte is my skoonma se kerk so ‘n gemeente. Hulle is sterk in …
’n Tyd om fees te vier
Wanneer laas het jy goeie nuus op die TV en radio gehoor, of dit in die koerant gelees? Daar is nie veel om oor hoopvol te wees as jy na Suid-Afrika en die wêreld kyk nie. Maar as burgers van die hemel het ons meer as genoeg rede om fees te vier. Dit is waaroor Jes. 52:1-12 gaan. Voorbereiding …
Kom Jesus in 2018?
Matteus 24:32-51 ‘n Paar jaar gelede was daar ‘n advertensiebord langs die R21 wat gesê het dat Jesus op 21 Mei 2011 sal terugkeer. In 2012 het Hollywood die einde van die wêreld in Desember van dieselfde jaar voorspel. Ek het ‘n DVD gekyk waarin iemand sê dat die groot verdrukking in 2013 sou begin, …
Christene en die groot verdrukking
Matteus 24:15-28 Ek weet nie of jy Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins se Left Behind reeks gelees of gekyk het nie? Ek het twee van die films gesien. Dit is vol van aksie en lekker om te kyk. Maar wat my betref is dit pure fiksie, want volgens Matt. 24:15-28 het die groot verdrukking …
Tekens van die einde
Matteus 24:4-14 Ek het ‘n DVD gekyk waarin die prediker foto’s van hedendaagse oorloë, hongersnode, aardbewings, pessiektes, ens. wys en vir die mense sê dat dit Matt. 24:4-14 vervul. Maar is dit wat Jesus in hierdie verse bedoel het? Kom ons bekyk die teks, konteks en historiese agtergrond van nader. Vals messiase en profete (v.4-5, …
Die laaste dae volgens Jesus
Matteus 24:1-3 ‘n Amerikaanse teoloog genaamd R.C. Sproul het ‘n boek met die bg. titel geskryf. Hoe het Jesus die laaste dae verstaan en wat het Hy daarvan gesê? Vir die volgende paar weke gaan ons Matt. 24 van nader bekyk. Vandag sal ons net die eerste drie verse van Matt. 24 bestudeer. Die …
Hoe om die duiwel te ontwyk
Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat. In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring. Hy het daarmee weggehardloop. Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie. Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang. …
‘n Goeie toekoms vir Christene
Die meeste mense stem nie saam met my tema nie, en dink dat daar ‘n donker toekoms vir Christene voorlê. Hulle herinner ons op Facebook en Whatsapp dat die aardbewings, droogtes, vloede, toenemende vals lering, afvalligheid, vervolging en oorloë die vervulling van tekste soos Matt. 24, 2Tess. 2 en die boek Openbaring is. Maar …
Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms
Oor die Kersseisoen het ons weekliks mense vir ete gehad of by iemand anders se huis gaan eet. Maar ‘n maand van vleis, gebakte aartappels, vleis, drie soorte groente, vleis, ‘n verskeidenheid van slaaie, vleis, paptert, vleis, knoffelbrood, vleis, roomys en warm poeding, vleis... is vir my te veel. My dubbel ken, maag en gewete …
Lees meer Henog se profesie oor vals profete en die wederkoms
Kom Here Jesus!
Het jy geweet dat Moslems in die wederkoms glo? Dus is dit nie genoeg om te sê dat jy in die wederkoms glo nie, maar moet jy die regte Jesus verwag. Soos wat die sewe gemeentes in Op.22:6-21 gebid het dat Jesus moes kom om hulle van hulle vyande te red, moet ons uitroep en …
Die millennium en daarna
Mense het ‘n natuurlike nuuskierigheid oor die toekoms. Dit is hoekom daar so iets soos toekomsvoorspellers is. Hulle kan egter nie regtig die toekoms voorspel nie, omdat net die ware God dit kan doen (Jes.41:22-23). Hy het in die Bybel deur die apostels en die profete vir ons gesê wat in die nabye en in …
Die storm van God se oordeel
Mense in die Suid-Oostelike V.S.A. is gewoond aan tornado’s en siklone. Hulle het allerhande gevorderde instrumente om hulle teen hierdie verwoedelike storms te waarsku. Op.6:9-17 is een van God se spesiale instrumente om ons teen die finale storm van sy oordeel te waarsku. Die rede vir God se oordeel (v.9-11) Oor die afgelope paar jaar …
‘n Gebed vir geregtigheid
Suid-Afrikaners is moeg vir die gemors in ons land. Oor die afgelope twee jaar het ek keer op keer gehoor hoe mense sê: ‘Dit help nie eers jy gaan na die polisie toe nie, want hulle doen niks aan die saak nie.’ Ons weet dat baie polisiemanne korrup is. Daar is selfs skelms wat in …
Hoe moet ons Openbaring verstaan?
Na my mening is Openbaring die moeilikste boek in die Bybel. Godvresende manne verskil oor hoe die boek geïnterpreteer moet word. John MacArthur glo dat dit oor die kort tydperk voor Jesus se wederkoms handel. William Hendriksen glo dat die dinge waarvan ons in die boek lees, aanhoudend in die geskiedenis vervul word. R.C. Sproul …
Hoe om te weet of jy weergebore is
Sarie oefen hard om te fluit. Al haar maatjies kan fluit, maar sy kan nie. Sy weet as sy dit nie regkry nie, gaan haar maats môre by skool vir haar lag. Retha dring deur na die finaal van die Master Chef kompetisie. Sy kan alles behalwe ‘vanilla mousse’ maak. As die beoordeelaars dít vra …