Efesiërs 3:14-21 Saam met baie ander mense in Suid-Arika en die wêreld gaan ons gemeente deur moeilike tye. Mense sukkel finansieel, verloor hulle geliefdes deur die dood, word siek van Covid, het ander kwale, sit eensaam en alleen in oue tehuise, kan nie by die eredienste uitkom nie, en meer. Hoe moet ’n mens in …
Kategorie: Gebed
Waar is die God van Handelinge?
Kerkgroei in die 1ste Eeu en Vandag Handelinge 1-28 Omtrent 18 maande gelede toe praat ek en ’n ander leraar oor kerkgroei. Hy het my vertel wat een van sy dosente gesê het: ‘Waar ’n gemeente nie groei nie sê die leraar maklik: “Ek het ’n Jeremia bediening. Mense stel nie belang in die waarheid …
Persoonlike Probleme: Onbeantwoorde Gebed
Verskeie Tekste God is die hoorder van gebed (Ps. 65:3). Sy normale patroon is om presies te gee waarvoor ons vra (Matt. 7:7-11). In baie gevalle antwoord Hy gou—selfs nog voordat ons vra (Jes. 65:24, Luk. 18:7-8). Soms gee Hy meer as waarvoor ons vra (Ef. 3:20). Maar partykeer sê Hy ook ‘nee’. Hy genees …
Stiltetyd: Gebed
Markus 1:35-39 Martin Luther het gesê: ‘As it is the business of tailors to make clothes and of cobblers to mend shoes, so it is the business of Christians to pray.’1 Elke Christen weet dat ’n opregte en volhardende gebed ’n Christen se lewe kenmerk (Hand. 9:11) en dat ons sonder die Here niks kan …
Christelike voorregte en pligte
Hebreërs 10:19-25 Om vir die Springbok Rugbyspan gekies te word, is ’n voorreg. Maar jy het ook sekere pligte, naamlik om hard te oefen en om jouself te gedra in die publiek. Net so is dit ’n voorreg om ’n Christen te wees, maar het jy ook sekere pligte. 1. Voorregte (v.19-21) [a] Jy het …
Hoe om oor die Koronavirus te bid
Luister na die Diens Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook alleen sterf, …
Die volharding van ons geloof
Hebreërs 4:14-16 ‘n Baba benodig suurstof in die baarmoeder. Hy benodig dit wanneer Hy die baarmoeder verlaat en gebore word. Hy benodig dit deur sy hele lewe hier op aarde. Sonder suurstof sal hy doodgaan. Net so benodig ons Jesus om te lewe. Ons benodig Hom vir weergeboorte, geestelike groei, volharding tot die einde en die ewige …
Geestelike groei en gebed
Kolossense 1:9-14 Geestelike groei kom nie sonder gebed nie. Tog is daar party Christene wat net vir tydelike dinge soos hulle kinders, hulle siekte, hulle beproewings, hulle geldsake, hulle werk, ens. bid, en skaars vir hulle geestelike groei. Dalk weet jy nie hoe om hiervoor te bid nie. Kol. 1:9-14 leer ons hoe om vir …
Hoe moet ons vir mekaar bid?
2Tessalonisense 3:1-5 Toe my vriend sy vrou ontmoet het, het hy baie oor haar gepraat. Dit het gewys wat vir hom belangrik is. Die feit dat Paulus ten minste ses keer in hierdie kort brief oor gebed praat (1:3, 11-12, 2:16-17, 3:1, 5, 16, vgl. 1Tess. 1:2, 2:13, 3:9, 11-13, 5:17, 23, 25), wys dat …
Hoe om in slegte tye staande te bly
2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die …
Allesomvattende gebed
2Tessalonisense 1:11-12 ‘Allesomvattend’ [Eng. comprehensive] beteken dat jy al die aspekte (of ten minste die meeste daarvan) van iets insluit. Versekeringsmaatskappye praat bv. van omvattende dekking. Daar is m.a.w. nie ‘n beperking op jou dekking nie. Of jou kar nou aan die brand slaan, gesteel word, of in ‘n ongeluk beland; hulle sal daarvoor betaal. Paulus se …
Die aanneemlike offers van geld en gebed
Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van …
God se wil vir die kerk
1Tessalonisense 5:16-18 Deesdae is dit populêr vir selfaangestelde profete uit Amerika om te sê wat God se wil vir die kerk in Suid-Afrika is. Maar jy hoef nie ‘n ingenieur te wees om God se wil vir die kerk te ken nie. 1Tess. 5:16-18 sê in soveel woorde wat sy wil vir jou lewe en vir die …
’n Gebed vir beskerming
Matteus 6:13 John Bunyan het intense versoekings beleef. Die duiwel het hom so aangeval, dat hy verskrik was. ’n Vloedgolf van lasterlike gedagtes het deur sy gedagtes gespoel. Hy het begin wonder of God bestaan en of die Bybel nie miskien ‘n bedrogspul, of ‘n fabel is nie. ‘Hoe weet jy jy is reg oor Jesus; wie sê die …
Is dit nodig om jou sonde te bely?
Matteus 6:12 In sy boek Destined to Reign, sê Joseph Prince dat jy nie jou sonde hoef te bely om vergewe te word nie en dat sonde nie jou verhouding met die Here affekteer nie [Destined to Reign (Tulsa, Oklahoma: Harrison House Publishers, 2007, 2011), 53]. ‘Maar wat van 1Joh. 1:5-10 wat sê dat sonde jou verhouding met die …
Die ideale herder
1Tessalonisense 3:6-13 Ek het ‘n skets gesien wat die ideale leraar uitbeeld. Hy is so sterk soos Simson, so wys soos Salomo, so dapper soos Dawid, so geduldig soos Job, so vaardig soos Lukas, so volhardend soos Moses en so rats soos Saggeus. By ‘n konferensie het die prediker gesê: ‘Gee my die voete van ‘n Jehova’s Getuie, ‘n Moslem se maag, …
Hoe om oor geld te bid
Matteus 6:11 Die meeste mense bid verkeerd wanneer dit by geld kom. Vir party mense is dit al waaroor hulle bid. Hulle beskou die Here as ‘n kosmiese dobbelmasjien wat bestaan om vir hulle geld te gee. Ander is ryk en bid glad nie oor geld nie. Hulle erken nie dat hulle besittings van die …
Die doel van gebed
Matteus 6:10b Vir die Prosperity Gospel is gebed ‘n manier om God te se arm te draai. Deur gebed kan ons Hom manipuleer om te doen wat óns wil hê: Mý besluite. Mý wil. Mý keuses. Dit is byna of jy deur gebed jou geldjie in die reuse vending masjien gooi om te kry wat jy …
Prioriteite in gebed
Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God …
Hoe om reg te bid
Matteus 6:9 Party mense sal sê: ‘Daar is nie ‘n regte en verkeerde manier om te bid nie; solank jou hart opreg is.’ Dit ís so dat jy opreg moet wees, maar kan ‘n Moslem nie ook opreg wees nie? En sal ons sê dat hy reg bid, net omdat hy opreg is? Verseker nie. Volgens Matt. 6 …