Lukas 11:1 Kinders leer nie net deur wat hulle ouers sê nie, maar deur wat hulle dóén. Geestelik is dit dieselfde: ons leer deur wat God in die Bybel sê, maar ook deur wat Jesus gedurende sy lewe op aarde gedóén het. Dit geld ook vir gebed. Luk. 11:1 wys dit vir ons. Jesus se voorbeeld Ek …
Kategorie: Gebed
Die sleutel tot kerkgroei
Jesaja 62 Enigiemand kan ‘n kerk groei. Al wat jy nodig het is die regte musiek, vermaak vir jonk en oud, beloftes van voorspoed en sukses, ’n vriendelike atmosfeer, positiewe en kort preke wat sag op die oor val. Maar dan is dit nie ‘n kerk in die Bybelse sin van die woord nie. Met kerkgroei …
Hoe moet ’n mens vas?
Jesaja 58:1-12 ‘n Man het eenkeer vir my gesê dat dit misties is om te vas: ‘Die vroeë kerk het nie gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe nie.’ Maar volgens Matt. 9:15 het die kerk juis gevas nadat Jesus opgevaar het hemel toe (vgl. Hand. 13:2-3, 14:23). Jesus se dissipels het gevas, maar nie met verkeerde motiewe soos …
’n Bybelse hantering van pyn
Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is …
’n Profesie oor die kerk
Ek het laasweek ‘n WhatsApp gekry met ‘n profesie oor Suid-Afrika. ‘n Sekere Shawn Bolz vertel hoe hy in ‘n visioen gesien het dat Nelson Mandela met Jesus praat. Jesus het blykbaar vir Mandela gesê dat Hy besig is om ‘n geslag op te rig wat ‘n dubbele porsie seën sal ontvang. Bolz het vir …
Die Evangelie volgens Jesaja
Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here …
Christene in beproewing
Oor die afgelope vier maande het ek met verskeie Christene gepraat wat deur moeilike beproewings gaan. In ons eie gemeente is daar sonde. Ek het ook binne ses weke drie roudienste gehou (daar is maar net 70 mense in ons gemeente). Ek ken meer as een predikant wat op die oomblik teenkanting van die gemeente kry, …
Die krag van gebed
In 2013 het ek in ‘n preek gesê dat beantwoorde God se bestaan bewys. ‘n Ateïs het op die preek gereageer en gesê dat gebed nie beantwoord word nie. ‘Die feit dat jý dit nog nie ervaar het nie, beteken nie dat dit nie gebeur nie,’ het ek teruggeskryf. Ek en elke ander gelowige …
Die soort gebed wat beantwoord word
Hoe moet dit wees om ‘n knievervanging te kry omdat jy so baie gebid het, en nie a.g.v. ou ‘n rugby besering of ‘slytasie’ nie? John Welch het so baie gebid dat sy knieë so hard soos ‘n bees se horings was.[1] Op Martin Holdt se begrafnis het sy dogter gesê dat daar eelte op …
Leer ons bid
Ek is die Here ewig dankbaar vir Martin Holdt se invloed op my lewe. Dit was veral sy gebedslewe wat my beïnvloed het. As gevolg daarvan was gebed van die begin van my bediening af vir my sentraal. Maar omtrent ‘n maand gelede toe lees ek ‘n boek wat my gebedslewe op sy kop …
Galbitter Getsemane
Die bitter nasmaak van Grand-Pa hoofpyn poeier op jou tong is wat Getsemane vir Jesus se siel was. Iemand het gesê dat sy liggaam op Golgota gekruisig is, terwyl sy siel in Getsemane gekruisig is. Hoekom was dit so bitter; wat het dit so erg gemaak? Mark. 14:32-42 wys vir ons wat op daardie donker …
Christelike prioriteite
Romeine 1:8-15 Het jy ‘n Christelike held, iemand wie se lewe vir jou ‘n voorbeeld is? Pasop. Moet hulle nie verafgod asof hulle onfeilbaar is nie. Ek ken iemand wat die kinderdoop so verdedig. ‘Jonathan Edwards het dit geglo, en hy kan tog nie verkeerd wees nie,’ het die persoon gesê. Hy het gemaak asof …
Leer uit ander mense se foute
Ek het eenkeer vir ‘n ouer Christen gevra hoekom hy so baie in geskiedenis belangstel. ‘Dit help o.a. dat ek nie die foute herhaal wat ander mense gemaak het nie,’ het hy gesê. Hy het m.a.w. uit ander mense se foute geleer. Volgens Rom. 15:4, 1Kor. 10:11 is dit ‘n Bybelse beginsel. Paulus sê: …
Hoe groot is jou God?
Soos gr. 1 seuntjies wat oor hulle pa’s stry, dink elke mens dink dat sy of haar god die beste is. Dit is maklik om jou god te dien wanneer dit met jou goed gaan. Maar hoe help hy jou wanneer jou 3-jarige verdrink, of as jy met terminale kanker gediagnoseer word? Waar is …
Hoe om die duiwel te ontwyk
Twee jaar gelede het ek my rifrug hondeskool toe gevat. In sy eksamen moes hy o.a. ‘n speelding vir my bring. Hy het daarmee weggehardloop. Van daar af was dit vir hom ‘n speletjie. Hy bring nie ‘n tennisbal terug nie, maar dink dat hy daarmee moet weghardloop en dat ons hom moet vang. …
Die Prosperity Gospel in Ultra HD
Het jy al ooit ‘n lae gehalte foto gesien wat lyk of dit uit ‘n klomp blokkies bestaan? Jy kry jy die geheelbeeld - veral as jy die foto ver van jou gesig af hou - maar mis die fyner besonderhede. Maar as die foto uit 10 of 12 megapixels bestaan (1 megapixel is rofweg …
‘n Man na God se hart
Toe ek op hoërskool was moes jy rugby speel en ‘n meisie hê om ‘n man te wees. As jy in die koor gesing het of tik geneem het, was jy ‘n sissie (die koor gedeelte het verander toe ek in gr. 10 kom). As jy ‘n student op universiteit is moet jy immoreel wees …
Wat jy oor geestelike oorlogvoering moet weet
Soos talle gelowiges glo Jane dat sekere mense in die geesteswêreld kan sien, en dat net húlle geestelike oorlogvoering verstaan. Die res van ons is maar gewone Christene vir wie die Here Ef. 6 gegee het. ‘n Mens kry die idee dat die Skrif nie genoeg is vir hierdie mense nie, en dat profeet so-en-so …
Hoe moet ons vir Suid-Afrika bid?
Almal praat oor Saterdag 22 April 2017 se gebedsdag in Bloemfontein. Na my mening is die punt nie of jy teologies op dieselfde bladsy is as Angus Buchan nie, maar dat hierdie ‘n uitstekende geleentheid vir die evangelie is. Ek glo dat elke Christen hierdie golf moet ry en vir die wêreld moet vertel …
‘n Dankgebed vir die reën, vergifnis en beskerming
Deur die jare het ek gesien hoe Christene in groot getalle saamtrek om vir reën te bid. Ek het al gesien hoe Christene vas dat hulle geliefdes tot bekering moet kom. Verlede week het ek ‘n kort video gesien waarin ‘n boer vir Angus Buchan vra om die Christene bymekaar te roep om teen plaasmoorde …
Lees meer ‘n Dankgebed vir die reën, vergifnis en beskerming