Kom ek vertel jou van twee mense in ons gemeente. Die eerste een is ‘n ma met ‘n baba in haar baarmoeder. God is besig om die kind te vorm en het alreeds die kind se hele lewe uitgelê. “Want U het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat …
Kategorie: Kinderopvoeding
Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda
Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer. In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer. D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het …
Hoe om te keer dat jou kind rebelleer
Het iemand al vir jou gesê dat alle jong mense op een of ander stadium rebels raak? Wanneer jou laerskool kinders nader aan die hoërskool kom, vrees jy dat hulle rebels sal raak. Maar dit is eenvoudig nie waar dat alle jong mense deur ‘n fase van rebelsheid gaan nie.[1] Josef het nie. Dawid het …
Hoe moet jy jou kinders tugtig?
Die bure agter ons het eenkeer hulle seuns geslaan tot hulle lê. Hulle het skaars krag gehad om verder te huil. Ek het oor die muur gekyk en vir die ma gevra wat aangaan. Hulle het blykbaar die bure langsaan se fiets gesteel. Wat hulle gedoen het was verkeerd, maar sy moes hulle nie so …
Wie moet jou kinders opvoed?
George-en-Elna-gemiddelde-Christen voed nie self hulle kinders op nie: in die oggend doen die skool dit, in die middag die bediende of die na-skool, en in die aand die TV. Op Vrydae doen die sielkundige en die jeugleier dit, en op Sondae kry die Sondagskool juffrou háár beurt. Tussendeur voed (voeter?) die kinders se selfone en …
Die gat in ons opvoeding
Daar is ‘n predikant in Johannesburg vir wie ek die wêreld se respek het. En tog het hy voete van klei soos die res van ons. Oor huisgodsdiens het hy vir my gesê: ‘It is a cultural monkey we need to get off our backs.’ Ps. 78:1-8 stem nie met hom saam nie, maar dink …
Die Tien Gebooie: Hoe om ander lief te hê
In The Secrets of Jonathan Sperry praat mnr. Sperry met ‘n paar jong seuns oor die Here. Een van die jong seuns, Albert, is nie beïndruk nie en sê: ‘Ja, die Bybel sê alewig: “Moenie dit doen nie” en “Moenie dat doen nie.”’ Mnr. Sperry se reaksie was: ‘Ek sien dit nie so nie. Alles …
Dink reg oor seks
‘n Paar maande gelede het die regering besin om seks wettig te maak vir 12-jariges. ‘n Onlangse Beeldopskrif het gesê dat hulle kondome vir 10-jariges wil uitdeel. Die wêreld se idee van seksuele moraliteit is ver verwyderd van wat die Skrif leer. 1 Korintiërs 6:12-20 help ons om reg te dink oor seks. …
Die tien plae: Sprinkane
In 2008 het ek die evangelie met ‘n sekuriteitswag gedeel. Hy het gesê dat hy in Shembe glo, en dat Jesus ‘n profeet was maar nie God nie. Ek het vir hom gevra of Shembe die see kan bedaar; of Shembe sondeloos is. Die Skrif leer duidelik dat Jesus die ware God is. Judas 5 …
God se oorlog teen die kerk
Wat dink jy van dié stelling: ‘Jesus, nie Satan nie, maak kerke toe’? Dis waar. Jesus het vir Petrus gesê: “Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (Matteus 16:18). Vir die kerk in Efese sê Hy: “[Ek] sal jou …
My kind vra oor die doop en die nagmaal (riglyne vir ouers en grootouers)
Elke ouer wil die beste vir sy kind hê. Daarom kyk ons maklik hullefoute mis. ’n Vrou in Nelspruit het vir my gesê: ‘Ek weet my 13-jarige is nóú rebels, maar hy het sy hart vir die Here gegee toe hy 5 was.’ As dit jóú kind is, erken jy moeilik dat syne waarskynlik ’n …
Lees meer My kind vra oor die doop en die nagmaal (riglyne vir ouers en grootouers)
Pasop vir die wêreld
Eendag was daar ‘n ryk boer. Sy boerdery het so groot geword dat hy nog graanskure moes bou. Hy was self-tevrede en het homself geluk gewens met sy sukses. Nou kon hy in luuksheid aftree en sy rykdom geniet. Maar daardie aand het hy gesterf. Sy rykdom het agtergebly en iemand anders s’n geword. Jesus …
Suid-Afrika se enigste hoop
Jy het seker al plakkers en advertensieborde gesien waarop staan: ‘Turn to God’. Indien dit beteken: ‘Bekeer jou van jou sonde en draai na Jesus en sy evangelie toe’, is dit reg. Maar as dit beteken: ‘Moslems, Jode, Hindus, Christene en elke ander godsdiens aanbid dieselfde God – draai terug na hóm toe’, is daar …
‘n Waarskuwing aan rebelse kinders
“15:5 Die sot verag die tug van sy vader, maar hy wat op die teregwysing ag gee, word wys. 17:21 Hy wat ‘n dwaas verwek, vir hom sal dit ‘n bekommernis word; en die vader van die dwaas sal nie bly wees nie. 17:25 ‘n Dwase seun is ‘n verdriet vir sy vader en bitter …
Twee dinge wat ouers en kinders vergeet het
“13:22 ‘n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoë van die sondaar word vir die regverdige weggebêre. 14:26 In die vrees van die HERE lê ‘n sterk sekerheid, ook vir die kinders van ‘n sodanige sal daar ‘n toevlug wees. 15:20 ‘n Wyse seun verbly sy vader, maar ‘n dwase mens verag sy …
Hoekom móét jy jou kind pak gee?
“13:24 Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging. 19:18 Tugtig jou seun, want daar is hoop; maar laat dit nie in jou opkom om hom dood te maak nie. 17:6 Kindskinders is ‘n kroon vir grysaards, en vir die kinders is hulle vader ‘n eer. 20:30 …