2Korintiërs 5:11-21 Ons moet nooit die Bybel lees om net meer kennis in ons koppe die kry nie. Ons doel moet altyd wees om meer kennis te kry, sodat ons reg kan lewe. Dit is immers die rede hoekom God ons sy Woord gegee het, naamlik om reg te lewe (Deut. 29:29b). Daarom is die …
Kategorie: Evangelie
Goeie Vrydag en die Eindtyd
Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen …
Die goue draad van verlossing
Verskeie tekste Toe het verlede week deur die Karoo gery het, toe sien ek ‘n rotsrif wat vir kilometers teen die berge loop. So is die goue draad van verlossing in die Bybel ook. As jy altyd net op die detail van ‘n gegewe teks fokus, mis jy dit. As jy egter terugstaan en die …
Hoe om in slegte tye staande te bly
2Tessalonisense 2:13-17 Dit gaan sleg in ons land en regoor die hele wêreld. As dit nie xenofobiese aanvalle is nie, is een of ander Christen in die moeilikheid, omdat hy gesê het dat transgender of homoseksualiteit sonde is. In Paulus se tyd was die Christene gedurig in die moeilikheid. Volgens Hand. 17:5-9 en 1Tess. 2:14 is die …
Noudat jy die evangelie gehoor het
Romeine 16:21-27 As die dokter vir jou sê dat jy gevorderde kanker het, kan jy nie jou skouers optrek, asof hy sopas vir jou gesê het dat daar slaap in jou oog is nie. Jy moet iets doen, al is dit om te besluit dat jy nie vir behandeling gaan nie. So is dit ook met die …
Die klimaks van die evangelie
Romeine 11:33-36 Rom. 11:33-36 is Berg Everest van die evangelie. Dit is Mont Blanc in die Switserse Alpe. Dit is God’s Window in Mpumalanga. As ons die hoogste pieke van die evangelie klim, sien ons God se heerlikheid. Rom. 11:33-36 is die klimaks van die evangelie waarheen Paulus van hfst. 1 af gewerk het. Wat is hierdie klimaks van die …
Die ware rede hoekom mense verlore gaan
Romeine 9:30-10:21 ‘n Man het eenkeer in reaksie op een van my preke vir my ‘n e-pos gestuur. Hy het gesê dat mense nie op grond van hulle goeie werke hemel toe gaan nie. Ek het hom verseker dat ek hiermee saamstem. Hy het verder gesê dat mense nie hel toe a.g.v. hulle sonde nie. Hiermee …
’n Boodskap vir die blindes
Ek het eenkeer ‘n storie gehoor van ‘n vrou wat nie oë het nie. Sy was desperaat en het ‘n erediens gaan bywoon in die hoop dat hulle vir haar sou bid om te kan sien. Toe die diens klaar is, toe roep sy uit: ‘Ek kan sien! Ek kan sien!’ Sy het nog steeds …
’n Kans om jou te bekeer
Dalk dink jy hieride preek is nie vir jou nie. Maar jy kan dit net ignoreer as jy perfek is, altyd naby Here, en nooit wegdwaal nie. Ek het oor die afgelope paar maande besef dat dit nie net prostitute, dwelmhandelaars en naakte barbare êrens op ‘n eiland is wat hulp nodig het nie. Daar is sonde in ons eie gemeente, onder …
Die Evangelie volgens Jesaja
Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here …
Christene en die wet
Romeine 7:1-6 Mense glo verskillend oor die Ou Testament wet. [a] Die Hebrew Roots Movement (HRM) glo dat ons weer Joods moet word en die wet van Moses noukeurig moet nakom. Volgens hulle moet ons die Sewendedag Sabbat, die Ou Testament Feeste en die voedselwette nakom. Ek het onlangs met iemand gepraat wat dit so …
Jou oupa se God
Ek bedoel nie dat almal se oupas die Here gedien het nie. Ek probeer eerder om die moderne sentimentele god met die God van jou oupa se tyd te kontrasteer. Die god van ons dag kan net iets doen as ons ‘lewe spreek’ of vir Hom toestemming gee. Maar in jou oupa se tyd was …
Die enigste manier om in die hemel te kom
Romeine 4:13-25 Postmoderne mense glo dat alle paaie na die hemel toe lei. Maar mense wat die Bybel ernstig opneem glo dat daar net een manier is om in die hemel te kom, en dit is deur Jesus Christus (Joh. 14:6, Hand. 4:12). Maar hoe ontvang ‘n mens Jesus as jou Verlosser? Deur die geloof. Wat is geloof? …
Ou Testamentiese Christenskap
Romeine 4:1-8 ‘n Man in Nelspruit het vir my gesê dat my 2000 jaar oue Christenskap ‘n baba is teen sy Hindoeïsme wat 3500 jaar oud is. Maar hy was verkeerd, want volgens Paulus het God selfs gelowiges in die Ou Testament regverdig verklaar deur geloof in die Messias wat sou kom. Abraham en ander …
Drie besware teen Paulus se evangelie van GELOOF ALLEEN
Romeine 3:27-31 Regverdigmaking deur die geloof is ‘n groot term. Hoe verduidelik jy dit vir ‘n 6-jarige? Toe John Piper se dogter 6 was het hy dit soos volg verduidelik. Iemand beroof ‘n bank. Die polisie vang twee verdagtes. Toe hulle in die hof verskyn, toe sê die publiek dat die eerste man nie skuldig …
Lees meer Drie besware teen Paulus se evangelie van GELOOF ALLEEN
Die belangrikste paragraaf in die Bybel
Romeine 3:21-26 Toe ek in die laerskool was, was daar ‘n Vita-C advertensie van ‘n ou man en ‘n seuntjie wat op ‘n park bankie sit. Die ou man het ‘n lemoen gehad en die seuntjie ‘n Vita-C lekkertjie. Die ou man wou baie graag ‘n lekkertjie hê en het vir die seuntjie gesê dat …
Sondaars in God se hof
Romeine 3:1-20 Kom asseblief saam met my hof toe. Wat sien jy (dit is ’n kriminele saak)? Daar is ’n beskuldigde wat aangekla word van ’n misdaad. Daar is ’n aanklaer [Eng. prosecuting attorney] en ’n verdedigende advokaat [Eng. Defense attorney]. Laastens sien jy die magistraat of die regter. Die aanklaer begin: ‘Hier is die …
Jou uitnodiging na die Koning se troue
Prins Harry en Meghan Markle het verlede naweek getrou. Daar was ‘n paar honderd gaste by die troue en miljoene kykers op TV. Hulle troue is egter klein in vergelyking met die een in Matt. 22:1-14. Die verwerpte uitnodiging (v.1-7) Soos jy weet was Meghan Markle se pa siek en kon hy nie by …
Selfgeregverdig, godsdienstig en verlore
Romeine 2:17-29 Toe ons verlede jaar in die Oos-Kaap was, toe ry ons deur Graaff-Reinet. Ons het in die ou NG-Kerk ingegaan. Ek het vir my kinders vertel dat baie van die Afrikaners wat in die verlede kerk toe gegaan het, ongered was. Hulle was so selfgeregverdig, godsdienstig en verlore soos die Jode in Rom. …
Vyf kenmerke van die oordeelsdag
Romeine 2:1-16 Jason is 8-jaar oud. Hy het laas week in sy bed gelê en wonder wat op die oordeelsdag gaan gebeur. Wie gaan ons oordeel? Gaan almal weet wat ons in die geheim gedoen het? Sal Christene geoordeel word? Wat van mense wat reg gedoen het, maar nie in Jesus geglo het nie? En …