Persoonlike Probleme: Vooroordeel en Agterdog

1Korintiërs 4:1-5 Die Engelse woord vir vooroordeel is ‘prejudice’. Miskien het jy die woord gehoor in Jane Austen se boek, Pride & Prejudice. Om bevooroordeeld te wees, beteken dat jy iemand oordeel nog voordat jy iets van hulle weet. Jy oordeel hulle met ander woorde as goed, of sleg op grond van iets uiterlik: hulle …

Lees meer Persoonlike Probleme: Vooroordeel en Agterdog

Wie is jy werklik?

1Korintiërs 6:9-11 Baie mense wat bely dat hulle Christene is, weet nie mooi wie hulle is nie. Party van hulle lewe in sonde, maar glo vas dat hulle hemel toe gaan. Ander het regtig verander, maar het ‘n identiteitskrisis. T.s.v. die feit dat hulle hulle bekeer het, verwys hulle nog steeds na hulself as alkoholiste, …

Lees meer Wie is jy werklik?