God se wil vir die kerk

1Tessalonisense 5:16-18 Deesdae is dit populêr vir selfaangestelde profete uit Amerika om te sê wat God se wil vir die kerk in Suid-Afrika is. Maar jy hoef nie ‘n ingenieur te wees om God se wil vir die kerk te ken nie. 1Tess. 5:16-18 sê in soveel woorde wat sy wil vir jou lewe en vir die …

Lees meer God se wil vir die kerk