Christelike voorregte en pligte

Hebreërs 10:19-25 Om vir die Springbok Rugbyspan gekies te word, is ’n voorreg. Maar jy het ook sekere pligte, naamlik om hard te oefen en om jouself te gedra in die publiek. Net so is dit ’n voorreg om ’n Christen te wees, maar het jy ook sekere pligte. 1. Voorregte (v.19-21) [a] Jy het …

Lees meer Christelike voorregte en pligte