Christus oor alles

Kolossense 1:15-20 Ek ken ’n man wat simpatie met die Word of Faith dwaling het. Net soos hulle, glo hy dat God nie sonder ons toestemming in die wêreld kan werk nie. Maar wat van verse soos Ps. 115:3, 135:6, Dan. 4:35, Matt. 28:18 en Ef. 1:22: “terwyl onse God tog in die hemel is; …

Lees meer Christus oor alles

Geestelike groei en gebed

Kolossense 1:9-14 Geestelike groei kom nie sonder gebed nie. Tog is daar party Christene wat net vir tydelike dinge soos hulle kinders, hulle siekte, hulle beproewings, hulle geldsake, hulle werk, ens. bid, en skaars vir hulle geestelike groei. Dalk weet jy nie hoe om hiervoor te bid nie. Kol. 1:9-14 leer ons hoe om vir …

Lees meer Geestelike groei en gebed