Persoonlike Probleme: Selfversekerdheid

Markus 14:26-31 Só klink die HAT se definisie van selfverskerdheid: ‘Seker van jouself, vol vertroue op eie bekwaamheid.’1 Dit gaan hier oor die Engelse woord ‘overconfidence’. Ek wil egter nie die woord oorverseker gebruik nie, omdat party mense dit met versekeringsmaatskappye soos Outsurance sal verwar. Ek glo dit sal help as ek ’n paar voorbeelde …

Lees meer Persoonlike Probleme: Selfversekerdheid

Persoonlike Probleme: Kleingeloof

Markus 9:14-29 Kleingeloof gaan nie oor mense wat die geloof verloën het, of wat weier om die evangelie te glo nie. Dit gaan eerder oor Christene wie se geloof klein is. Wanneer hulle byvoorbeeld ’n krisis beleef, raak hulle paniekbevange en probeer hulle self om die probleem op te los eerder as om na die …

Lees meer Persoonlike Probleme: Kleingeloof